Judy Geeson | |
Geboortenaam | Judith Amanda Geeson |
---|---|
Geboorte | 10 September 1948 Arundel, Groot-Brittanje |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1963–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Judy Geeson (gebore 10 September 1948) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To Sir, with Love (1967), 10 Rillington Place (1971), en 31 (2016), en in die televisiereeks Gilmore Girls (2000).